My Blog: Living Through Grief

There is something extremely powerful about sharing our stories - especially our stories of grief, loss, and survival. Usually, these are the stories we hold close to our heart. Sharing our stories, we connect with each other and do not feel so alone.

Below are the personal stories of those who have been through it. From the loss of a parent to death of a child, to a cancer diagnosis, and everything in between.

Please send us your story, as it can help so many others find hope again - roneldb@afol.com.na

"because i said so!"

Ronel de Beer - 01 Jul 2020
Re-living the last day today when it was our last normal day before our world was turned upside down 3 years ago.  Little did we know that within less than […]
Read More

jou rusplek

Ronel de Beer - 02 Jul 2019
Is daar 'n bestaansreg vir die rusplek van jou vlees?  Is dit die rusplek vir my gees?  Daar ken ek die waarheid, daar ken ek die weg  Dis deesdae se […]
Read More

moving on vs. moving forward

Ronel de Beer - 01 Jul 2019
Hierdie laaste week het ek n paar 'aha moments' gehad, wat my diep geraak het, laat dink het.. Mense sê reguit: " hul weet nie hoe beplan, en sit jy jou kind se […]
Read More

genade weggesteek

Ronel de Beer - 02 Feb 2019
Ek skrik vanoggend wakker,  presies 07:15 – en die realiteit tref my soos ‘n regter hou wat onverwags van die kant af kom….  Die dag het aangebreek.  Die dag waarvoor ek gewag het […]
Read More

terugblink op 18 maande

Ronel de Beer - 31 Dec 2018
My engelse kwota is uitgeput vir hierdie jaar, daarom soveel vinniger en makliker in my moedertaal... vir nou.  Vandag is die laaste dag van nog 'n jaar.  Vir die 2de […]
Read More

lumé’s last celebration party

Ronel de Beer - 11 May 2018
A few hours after Lumé went to heaven, the Sunday afternoon, our pastor paid a visit while most family members were at our home.  We had to address the unthinkable…set […]
Read More
[more_posts_type]