jou rusplek

Is daar 'n bestaansreg vir die rusplek van jou vlees? 

Is dit die rusplek vir my gees? 

Daar ken ek die waarheid, daar ken ek die weg 

Dis deesdae se kuierplek vir kind en al... 

Waar my hart elke keer val 

Enigste doel nou vir my gees op aarde 

is net vir U Koningkrykswaarde 

Tot eendag waar my gees by U 'n ewige rusplek kry 

van wèreldse kettings en oordeel vry 

My verstand praat steeds met jou 

en my hart is steeds op soek na jou 

Maar my siel weet jy is vol vreugde, liefde en vrede 

Jou ruspek nou voltooid...net deur gebede! 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

More Posts

Until That Celebration Day

Sybrand de Beer - 02 July 2025

7 jaar van soete seer

Ronel de Beer - 02 July 2024

brief aan lumé: in die donkerte... 

Ronel de Beer - 02 July 2023

the tough one

Ronel de Beer - 14 November 2022

in lumé's shoes

Ronel de Beer - 29 June 2021