My Blog: Living Through Grief

There is something extremely powerful about sharing our stories - especially our stories of grief, loss, and survival. Usually, these are the stories we hold close to our heart. Sharing our stories, we connect with each other and do not feel so alone.

Below are the personal stories of those who have been through it. From the loss of a parent to death of a child, to a cancer diagnosis, and everything in between.

Please send us your story, as it can help so many others find hope again - roneldb@afol.com.na

7 jaar van soete seer

Ronel de Beer - 02 Jul 2024
Sewe is vir my 'n betekenisvolle nommer. In 'n geestelike konsep is dit 'n heilige nommer, God se nommer. Dit beteken voltooiing en perfeksie en verbind vrystelling, genesing en die […]
Read More

Jou 18de verjaarsdag viering, sonder jou!!

Ronel de Beer - 30 May 2024
Liewe Lumé Jy was veronderstel om vandag 18 te word.  Ek moet myself herinner om nie aan jou as die 11 jarige dogtertjie te dink nie, maar hoe sal ons […]
Read More

brief aan lumé: in die donkerte... 

Ronel de Beer - 02 Jul 2023
Liefste Lumé   Vandag is dit 2 190 dae, 72 maande, 6 jaar wat ons sonder jou op hierdie planeet, aarde leef. Sonder jou sonstraal gesiggie, jou uitbundende lag, jou donker […]
Read More
[more_posts_type]